Wat Se Ons Kliente?
Ekstrakta
Ekstrakta is n geregistreer by die mediese raad en is n 100% natuurlike oplossing vir kopluis en neute bestryding.
Dit word gemaak deur plantekstrak en is n waterbasis wat beteken dat dit glad nie mens se kopvel brand nie.
Lees Meer...
Bestel Nou
Ekstrakta Eradicate
R115
- Eenmalige irradikasie van luise
- 100% Natuurlik
- Waterbasis plantekstrak
- Brand nie kop nie
- Vergemaklik uitkam van luise en eiers
- Goedgekeur deur mediese raad
Ekstrakta Control
R105
- Deurlopende voorkoming
- 100% Natuurlik
- Waterbasis plantekstrak
- Brand nie kop nie
- Goedgekeur deur mediese raad

