Ekstrakta

Daar is twee weergawes van die produk, Eradicate (om ontslae te raak van die kopluise) en Control (om kopluise te verhoed).

Die produkte is nie beskikbaar by apteke nie en word deur agente verkoop. U kan dit ook op ons webwerf bestel deur spoedpos of gewone pos.

As u deur ons agente wil koop kyk gerus onder die agenteknoppie om te sien of daar enige agente in jou omgewing is. Die prys per bottel vir Eradicate is R115 en vir Control is R105, addisioneel R20 vir gewone pos en R60 vir spoedpos. (Kan ook gekoerier word)

As u self n agent wil word kontak ons vir meer besonderhede. Die gebruiksaanwysings verskyn agter op die bottle.



Copyrights © 2016 All Rights Reserved by Ekstrakta.
Site By: Twisted Pixels